Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Landbouweekblad

Sep 04 2025
Magazine

Suid-Afrika se grootste en gewildste landboutydskrif is meer as 100 jaar in diens van boere. Dit is invloedryk, nuuswaardig en bied rigtinggewende inligting. Die tydskrif en al sy platforms is ’n advertensiemedium sonder gelyke in die Suid-Afrikaanse landboubedryf.

Landbouweekblad

IN ’N BLIK

Stories wat in die landbou saak maak

STOF TOT NADENKE

Beduidende silwer rand om ekonomiese krisiswolk • Suid-Afrika het ernstige ekonomiese probleme, maar goeie geleenthede wink ook, het Theo Vorster, ekonoom van die Galileo-groep, tydens Agri Noord-Kaap se jaarlikse kongres in Kimberley gesê.

Groot wetteloosheid se klein begin

Briewe • POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com

Wysheid van ’n Salomo nodig

BKS: ‘Dis ’n helse krisis en die regering faal ons!’ • In die nasleep van die bek-en-klouseer-beraad sowat ’n maand gelede in Pretoria en volgehoue druk om die beloofde aksieplan tot uitvoering te bring, is die drukpot op plase besig om kookpunt te bereik.

‘Inenting die enigste oplossing’ • ’n Boer kan biosekerheidsmaatreëls op sy plaas toepas soos hy wil. Die enigste manier om jou kudde werklik teen bek-en-klouseer (BKS) te beskerm, is om die diere teen dié siekte in te ent, sê Oloff Cilliers, ’n Oos-Kaapse melkboer en voorsitter van die Agri Tsitsikamma-Oosboerevereniging.

BKS plaas demper op almal

‘Aanvaar verantwoordelikheid’

‘Merker-entstof nodig’ – KZN-melkboer

Boere ‘betaal vir staat se laksheid’

‘Meld rondloperbeeste aan by ons’ – RMIS

Trae wêreldvraag, ‘1%-ekonomie’ van SA plaas boere onder druk • Suid-Afrikaanse boere gaan ’n moeilike seisoen tegemoet met die wêreldekonomie wat stoom verloor, Suid-Afrika wat vashaak as ’n ‘1%-ekonomie’ en die swakker vraag in belangrike uitvoermarkte.

Die groot vraag: Gaan SA uitvoer steun of invoer vervang?

‘Gee landbou net ’n hálwe kans, wys geskiedenis’

Twee verslae bied insigte oor volhoubaarheid • In ’n tyd van onsekerheid moet boere aanpas, innoveer en moderniseer, sê Jaco Minnaar, voorsitter van AgriSA.

La Niña-neigings begin sterker word • Hoe moet boere vir planttyd voorberei met tekens dat La Niña-neigings al hoe beduidender word?

Jongste inflasiesyfers 4 dinge wat boere moet weet

‘Groeikans op ons voorstoep’ • Suid-Afrikaanse vee- en pluimveeprodusente staan op die drumpel van ’n belangrike groeigeleentheid, maar hulle sal hul produktiwiteit moet verhoog om voordeel daaruit te trek, lui ’n gesaghebbende internasionale verslag oor die wêreld se landbouvooruitsigte vir die volgende dekade.

Só werk wysiging van trustaktes • Die wysiging van trustaktes is ingewikkeld en dit is noodsaaklik om advies van kenners op dié gebied te bekom voordat trustees die wysigingsproses aanpak.

Someroeste oortref alle verwagtinge • Ná ’n seisoen wat met droogtetoestande en kommer begin het, kan plaaslike graanboere asemskep. Al het die reën laat gekom — en ontwrigting en herplant genoodsaak — het reën later in die seisoen broodnodige verligting gebring. Met groter oeste kan verbruikers ook goedkoper kos verwag.

NWK kom deur die storm • In ’n landboulandskap waar reënval winssyfers bepaal, staan NWK Beperk as ’n bewys van finansiële veerkragtigheid. Ten spyte daarvan dat dié meer as ’n eeu oue koöperasie verlede jaar een van die moeilikste oesseisoene beleef het, het hy nie net die droogte oorleef nie, maar sy kapitaalposisie versterk en homself geposisioneer vir die herstel wat voorlê.

Klimaatsverandering verg ’n vars benadering tot wildbestuur

Nuwe resepteboek deel tradisionele Amadiba-kos

Studie oor erdvarke: Boere se hulp gesoek

’n Sterk liggaam, ’n sterk kop: Boere ontdek die krag van oefening • Wanneer dinge op die plaas moeilik raak, is daar...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans